Phillip & Tania

Phillip & Tania

Goeie môre Marioleen
Ons wil graag vir jou dankie sê vir jou puik, vriendelike diens.
Ons hoop om in die toekoms weer van julle uitstekende diens gebruik te maak.
‘n Geseënde kerstyd vir jou en jou familie
Groete Phillip & Tania

Thu, 16 Dec 2021, 09:31